Timothy Dalton

Timothy Dalton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Leonard Dalton Leggett
Geboorte 21 Maart 1944 (1944-03-21)
Nasionaliteit Brits
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Timothy Dalton (gebore 21 Maart 1944) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flash Gordon (1980), The Living Daylights (1987), Licence to Kill (1989), en Hot Fuzz (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search